Tuisonderwysafdeling.
Three Rivers Learning Academy volg die IMPAQ -kurrikulum. IMPAQ is in lyn met CAPS en word internasionaal erken.
Gr. 12 leerders ontvang 'n NKR -vlak 4 kwalifikasie. Leerders kan later terugkeer na hoofstroomskole as hulle dit sou verkies. Saam met hierdie voordele is die opvoedkundige boeke en hulpbronne kleurvol, effektief, relevant en die leerders geniet die aktiwiteite. Ons is geregistreer as 'n IMPAQ sentrum (H8411). Dit beteken dat alle eksamens en toetse geskryf, gemerk, gemodereer en punte word by ons sentrum vasgelê. Ons gekwalifiseerde opvoeders ontwikkel lesplanne, eksamenroosters en studienotas.
Ons kan voorsiening maak vir Gr. R – Gr. 9 in 2022 en in 2024 Gr. 10 – gr. 12. Ons Gr. RR-leerders volg 'n gr. R-kurrikulum om hulle so goed moontlik voor te berei vir Gr. 1.
Pryse van Three Rivers Learning Academy se tuisonderrigprogram sluit die volgende in:
Let op: Hierdie pryse is die IMPAQ -fooie uitgesluit.
- 2X etes
- 1X peuselhappie
- Water / koeldrank
- Nasorgsentrum
- Eksamens en formele assesserings word by die sentrum gedoen.
- Punte word vasgelê
- Vorderingsverslag word gegenereer
- Buitemuurse aktiwiteit